Sunday, June 28, 2009

Inleiding



Ek het verskeie webwerwe besoek, met verskillende aanslae tot 'n onderwerp. Nou gaan ek ook my hand waag aan die selfde ding. Ek wil nie so seer letterkundig, inteligent of so iets wees nie. Ek wil net plyn kommen so praat dat ek verstaan word. Ek is nie 'n tikster nie - ek maak foute. Ek is nie 'n taalkundige nie - ek spel soms verkeerd al haat ek dit.

Waar oor wil ek praat?

Die Eind Tyd.

Ek wil dit nie voorspel nie. Ek wil dit nie vooruit loop nie. Ek wil nie bewys dit gaan gebeur en dat dit sommige ontkant gaan betrap nie. Sien ons is reeds in die pylvak tot die Wederkoms.